«

Print this Post

GWK 2020 Karoofees Kaartjies

GWK KAROOFEES KAARTJIES

BESKIKBAAR BY COMPUTICKET

12-14 MAART 2020

Vanjaar gaan GWK KAROOFEES kaartjies weer deur Computicket bemark word. Ons is steeds van mening dat Computicket ‘n uiters professionele diens lewer en dit is ook wat ons aan ons kliënte wil bied.  Die volgende kaartjies is beskikbaar deur Computicket en ons het besluit om die pryse dieselfde as verlede jaar te hou:

TOEGANG:

Donderdag:

Kinders/pensioenaris/student – R10                Volwassenes –  R20

Vrydag:

Kinders/pensioenaris/student – R40               Volwassenes –  R110

Saterdag:

Kinders/pensioenaris/student – R60               Volwassenes –  R100

Midas Damesoggend (Saterdag) R150-toegang ingesluit

Novels Me. HSDA het wel aparte toegangsfooie by saal deure nl: Volwassenes R10 en kinders R5.

Voertuie wat op die terrein parkeer, betaal R10 maar buite is gratis parkering beskikbaar.

Kaartjies kan op een van vyf maniere bekom word:

  1. Deur Debutante van die NOVELS Me. HSDA. Debutante sal u kaartjies by u aflewer.
  2. Persone gaan na Shoprite Checkers se Money Market landwyd en bespreek self.  U kry u kaartjies onmiddellik. (Kan ook u kredietkaart gebruik)
  3. Koop kaartjies by Toegangs hekke van die GWK Karoofees.

KLIEK OP COMPUTIKET VIR BESPREKINGS

 

Permanent link to this article: http://www.karoofees.org/site/gwk-2020-karoofees-kaartjies/

 
   

BORGE - GWK KAROOFEES 2020

BLOEMFONTEIN

PIETER DU TOIT

CHARL THERON

JOHAN BARNARD

Polana Meubels

JACO DU PLESSIS

EBDEN TRUST

STEPHAN MENNE

ON THE DOT BOEKE BFN

PIERRE VAN ZYL

JAN PIENAAR

WILLIE EN ELSA HUMAN

DE AAR APTEEK

KAREL KERLING WAPENS EN AMMUNISIE

SPEEDWAY TUNE-UP CENTRE

PRINGLES

UPSTAIRS

ECONO FOODS

DE AAR MOTORS NISSAN

LUDWIG MENNE

WIM VAN DER MERWE

BIDFOOD

HERMAN VENTER

PIERRE VAN ZYL

JAN PIENAAR

THERON DU PLESSIS

JANNIE PIENAAR

WILLIE EN ELSA HUMAN

PIET MARAIS

PREISS & KOCK

JOHAN MANS

DEON BOTHA

GRAND LIQUOR STORE, HANOVER

ALBIE’S WIRELESS

DE AAR RECYCLING

CASHBUILD

ANNERET FOURIE

THEUNS DUVENHAGE

CRAIG Mc GEE

VENOTEC - DANNY de CARVAL

IZINGA GAME – JM FOURIE

FUNCHAL KAFEE

All Oceans

Stefan du Toit

DUMAS INGENIEURSWERKE

WEB COERIER

WILLIE ESTERHUIZEN

PIET BERGH

PETER FERREIRA

NICO MARAIS

ANDRé SIEBERHAGEN

MERVYN SWART

BENNIE VAN DER MERWE

ROELOF VAN ZYL

NICOLA VAN DER MERWE

CHRISTIAAN VENTER

ILSE MARAIS

FOURIE FINANSIëLE DIENSTE

PHILIPSTOWN JONGOOI KLUB

KRAANKUIL JONGOOI KLUB

DE AAR JONGOOI KLUB

PIETER EN KATIE DU TOIT

JAN VENTER

BEN RAATH

DUPIE PIENAAR

CHARL MARAIS

ORANGE VALLEY FARMS

ANDRé JANSE VAN RENSBURG

MANFRED LAMBRECHTS

CHARL VOSTER – MOLATEK AFRIVET

DE AAR APTEEK

ALEXIS SALON

MELLINS I STYLE

MERAKI BEAUTY

PRESTIGE

DR THERON

EDDIES ELEKTRIES

HENNIES SENTRUM

OU MUTUAL – CRAIG MCGEE

SPEEDWAY

SALON TIP TOP

KAMBRO PADSTAL

COCO’S

AVON – ANITA RUST

THE CAKE LADY

New Holme Gasteplaas

Karoo Slaghuis

Manny Orfao

Frankie Sequiera

Jaco du Toit

Stephan du Toit

Coetzer van Straaten

SO Vermeulen

Stephan Fourie

Wilna Vorster

Donald Anderson

Jan Hendrik Potgieter

Jean Claude Kitengye

Dada Kasunpa

GB BADENHOORST - ZOATIS

H LINDE - WINTERBERG VEEVOERE

ANDRE MARAIS - AM MARAIS VEEVOERE

LEON WEENINK - VERBAC

CHARL VOSTER - AFRIT / MOLATEK

HEROLD MALAN - BKB HANDELSTAK