Die BKB- Vagkompetisie , waartydens boere vyf vagte inskryf en groot pryse kan wen, vind op 27 Februarie 2026 in die Castle Lite biertent plaas.