2023 Karoo Tennisfees





KFC Karoo tennisfees

Inskrywings en registrasies kan vanaf 20 Januarie 2023 aanlyn gedoen word.

https://www.quicket.co.za/events/200080-kfc-tennisfees/

☝🏻 Kies die skakel TICKETS, kies dan 2 Maart 2023 by STEP 1 op kalender.

By STEP 2 kies Thu 2nd Mar 08:00 - Sat 4th Mar 2023 18:00- Tennistoernooi.

Kies dan CONTINUE .

Daar is drie tipes kaartjies:

R300 net vir Donderdag en dan twee soorte R400 kaartjies.

Daar is n opsie of u aan Donderdag ook gaan deelneem of nie.

Baie dankie vir u ondersteuning!

Inskrywings sluit op 24 Februarie 2023.