2023 Kos stalletjie inskrywings





Inligting oor die 2023 Karoofees sal geplaas word sodra dit beskikbaar is.





Kos Stalletjies







Vul asseblief die vorm in of laai die PDF hieronder af en faks of e-pos dit terug aan die skool.

Kos Stalletjie Vorm 2022



KOS STALLETJIE / FOOD STALL

‘N AFSKRIF VAN U ID- DOKUMENT MOET ASB. HIERDIE VORM VERGESEL ASOOK FOTO’S VAN DIE PRODUK EN SPYSKAART WAT U VERKOOP. A COPY OF YOUR ID DOCUMENT MUST BE INCLUDED AS WELL AS PHOTOS OF THE PRODUCT AND MENU YOU SELL.

  • VOORSIEN ASB. ‘N VOLLEDIGE SPYSKAART SAAM MET DIE AANSOEK.
  • FOOI SLUIT EEN KRAGPUNT IN
  • HIERDIE KOSSTALLETJIES MOET OOP BLY EN KOS VOORSIEN TOT 23:00 SAT

Merk die stalletjie wat u verkies. Die area soos deur u versoek, kan nie gewaarborg word nie.
Mark the type of stall you prefer. You are, however, not guaranteed about the area it will be placed in.

5 X 7 M
KARAVAAN GROOTTE
HOEVEELHEID KRAG
KRAGPUNTE BENODIG
DRIE FASE KRAGPUNT OF GAS
4 X 6 M
EIE KAZEBO
HOEVEELHEID KRAG
KRAGPUNTE BENODIG
DRIE FASE KRAGPUNT OF GAS



Loading
Your message has been sent. Thank you!