2022 Karoofees Opening





πŠΕΈπ“πŽ πŠπ€π‘πŽπŽπ…π„π„π’ πŽππ„ππˆππ†

Ons is hierdie jaar baie opgewonde om die KΓΏto Karoofees te open.

NΓ‘ die lang inperking, kan ons weer die fees aanbied wat sΓ³ baie vir ons dorp en vir HoΓ«rskool De Aar beteken.

Alex Cilliers het namens KΓΏto die fees geopen.