2023 Beer pong







𝐁𝐄𝐄𝐑 ππŽππ† πŠπŽπŒππ„π“πˆπ’πˆπ„

Die β€œBeerpong” was weereens Ε‰ groot sukses. Dit het Donderdag en Saterdag tydens die Karoofees plaasgevind.

Donderdagaand was die eerste plek wenners: Bartho Linde en Claudio Sequeira en die tweede plek wenners: Warno en Bibi Marais.

Troospryse is ook aan die minder gelukkiges gegee.

Saterdagmiddag was die kompetisie baie sterk en baie spanne het deelgeneem.

Die spanne was kop-aan-kop. Leon Wilkinson en Georg Sieberhagen het die eerste prys gewen.

JM en Michael het die tweede prys gewen.

Troospryse is aan Philip, Ryno, JH en Chris oorhandig.

Pryse was deur AFRISAM – Stefan Roos- geborg.



VLNR

Donderdag 1ste plek wenners- Bartho Linde en Claudio Sequeira

Donderdag 2de plek wenners- Warno en Bibi Marais



VLNR

Saterdag 1ste plek wenners- Leon Wilkinson en Georg Sieberhagen

Saterdag 2de plek wenners- JM en Michael



VLNR

Troospryse

Phillip en Ryno

JH en Chris