2023 Kolwyntjie versier kompetisie





Leerders het ook ʼn kans gekry om hul kreatiewe kant ten toon te stel.

Hulle het die kompetisie met beide hande aangegryp en die mooiste kolwyntjies versier, waarna hul lekker kon smul aan hul handewerk.

Wenners:

Graad 3-5: Oarbile Malebo

Graad 6-7: Olereko Mjandana