2023 Polana Reuse pampoen kompetisie









POLANA MEUBELS REUSE PAMPOEN KOMPETISIE

1ste prys: Swaarste Pampoen 273kg: Mikayla Orfao

2de prys: 2de Swaarste Pampoen 68kg: Elsa Human

Eksotiese Waatlemoen pampoen: Mynderd Marais

Mooiste pampoen: Elsa Human

Lelikste pampoen: Peyton en Ghia-Georgie Lambrechts, Chloe-Ann en John-William Sequeira

Gewig reg geraai: Mnr. Piet Bergh 280kg

Gelukkige trekking: Roelof van Zyl

Die pampoene is vir die volgende liefdadigheid instansies geskenk:

Khazimla, Hospice, St. Johns skooltjie, Sonder Sorge Ouetehuis, Op die kruin Ouetehuis,

Britstown Ouetehuis, Gentle care, Adriaanse sopkombuis,