2023 Waterballon pret





Donderdagmiddag het HSDA se leerders die kans gekry om hul onderwysers met waterballonne te gooi.

Dit was vetpret en hulle het omtrent van die geleentheid gebruik gemaak.

Daar was ʼn gelukkige trekking en leerders kon ook die geleentheid kry om die skoolhoof met waterballonne te gooi.

Wenners: Welmy Erasmus en Wickus Roos