Kÿto Karoofees hempies





Personeel, leerders en die hele publiek wat ook Karoofees-hempies gekoop het, geborg deur Hennies Sentrum en Liebenberg Beauty & Bistro word ook alreeds elke Vrydag trots gedra!



Kÿto Karoofees is dankbaar vir die borg van ons pragtige hemde deur mnr. John Liebenberg van Hennie’s Sentrum en Liebenberg Beauty & Bistro.