Reünies / Reunions
Ons sien baie daarna uit om julle hier by jul Alma Mater te ontvang. Net om reëlings te vergemaklik, wil ons graag weet watter aktiwiteite bygewoon gaan word. Vul asseblief die vorm in en faks of e-pos dit terug aan die skool.
Maak betyds 'n aantekening in jou dagboek, laat weet al jou klasmaats en kom geniet die gasvryheid van die Karoo en jou Alma Mater!
Vir enige inligting kontak: Miné Olivier - Feessekretaresse
053 - 631 3691 | Maandag - Vrydag 07:00 - 16:00