Ontdek unieke produkte en kreatiewe ambag!
Ons is trots om Alindrie Creations aan te kondig as die wenner van die Beste Stalletjie 2026! Met hul ongelooflike handgemaakte produkte en hartlike diens het hulle werklik uitgestaan.
Standard Bank Stalletjie-wenners: ’n Groot woord van dank aan Standard Bank vir hul betrokkenheid en ondersteuning,
asook aan hul twee verteenwoordigers wat as beoordelaars opgetree het — mev. Siljeur en mev. Eiman.
Opregte dank ook aan mev. De Carvalho vir haar tyd en deeglike beoordeling.
🥉 Derde plek: Handmade with Love Dekor
🥈 Tweede plek: Befok Spices
🥇 Eerste plek: Alindrie Creations
Baie geluk aan al ons wenners en dankie ook aan elke stalletjie wat deel was van die 2026 Kÿto Karoofees!



















Wil jy deel wees van Karoofees 2026? Vul die vorm hieronder in en ons sal so gou as moontlik kontak maak!